<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>74</tempo>
<time_sig>4/4 S - 010</time_sig>
<title>Laat almal weet dat Jesus die Koning is</title>
<lyrics>[C1]
.   E           B       F#m            B
   Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
.   E           B        A        B     E
   Laat almal weet dat Jesus die Koning is
.   E           B       F#m           B
   Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
.   E           B        A        B     E
   Laat almal weet dat Jesus die Koning is

[V1]
.            E
 Ons kan so gou vergeet
.                             G#m
 Dat daar 'n God is wat van alles weet
.                         A              E
 Wat almal elke dag van liefde leer Sy vrede gee
.     F#m           B
 Die wereld in Sy hande hou
.          E
 So soms vergeet ons weer
.                         G#m
 Dat ons 'n ander van ons God moet leer
.                     A
 Sy wonderliefde wat geen grense ken
.   F#m            B
 En harte vir Hom wen

[C2]
.   E           B       F#m            B
   Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
.   E           B        A        B     E
   Laat almal weet dat Jesus die Koning is
.   E           B       F#m           B
   Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
.   E           B        A        B     E
   Laat almal weet dat Jesus die Koning is

[V2]
.          E
 Die Here het gese
.                            G#m
 Dat ons ons sondes voor Hom neer moet lê
.                            A
 Hy sal ons vrymaak ons Sy kinders noem
.     E              G#m              B
 Ons plek berei, by Hom sal ons vir altyd bly
.               E
 Maar weet die wereld dit
.                          G#m
 Indien nie is dit mos ons eie skuld
.                             A
 Dat ons sal voortgaan om Sy Naam te eer
.    F#m             B
 Die wereld van Hom leer

[C3]
.   E           B       F#m            B
   Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
.   E           B        A        B     E
   Laat almal weet dat Jesus die Koning is
.   E           B       F#m           B
   Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
.   E           B        A        B     E
   Laat almal weet dat Jesus die Koning is

[P1]
.  C#m        G#m           A              F#m
   Ons kan so maklik se wat ons van Hom wil hê
.        A               E
   Maar doen ons waarlik wat Hy vra
.          F#m            B
   Om Sy boodskap uit te dra
.          C / D / E
   Uit te dra

[C4]
.   G          D        Am             D
   Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
.   G           D        C         D    G
   Laat almal weet dat Jesus die Koning is
.  G           D         Am            D
   Laat almal weet dat Jesus waarlik liefde is
.   G          D         C         D    G
   Laat almal weet dat Jesus die Koning is

[C5]
.        C        D     G (C / G)
   Dat Jesus die Koning is</lyrics>
<key>E</key>
</song>